Baby, Child & Parent Product & Service Directory

Quick Browse
Birth and Pregnancy Related Health and Nutritional First Aid & Safety Entertainment and Media Castles, Toys, Jungle Gyms Parties A-Z Clothing And Accessories Decor & Furniture Leisure and Going Out Memorabilia and Gifts Babies - Toddlers Educational A-Z Holiday Camps and To Do Extra Classes and Murals Photography Services Child Caring Social/Support Groups Other Online Shopping Child Friendly Accomodation Careers NPO 4Mom

Latest Updates

Pienkvoet-Pret Featured

66_75_img.jpg
66_75_img.jpg
3499.jpg
5363.jpg
5364.jpg
5365.jpg
5366.jpg
5367.jpg
5368.jpg
5369.jpg
5370.jpg
5371.jpg
5372.jpg
5373.jpg
5374.jpg
5375.jpg
5376.jpg
5377.jpg
5378.jpg
5379.jpg
5380.jpg
5381.jpg

The Pienkvoet-Pret workshop is a holistic and integrated method of fine and gross-motor education for babies and toddlers.

The workshops are divided into 4 age groups:

  •   3 - 6 months
  •   7 - 12 months
  •   13 - 21 months
  •   22 - 36 months

Moms (or dads!) together with their baby or toddler join a workshop weekly for 1½ hour. The curriculum is divided into the following sections and all of them are covered weekly:

  •   Music and Movement
  •   Baby Massage
  •   Sensory awareness, Perceptual and Intellectual Activities
  •   Fine and Gross-motor Activities
  •   Rhymes
  •   Hand Craft and Messy Activities
  •   Introduction to Books and the Love for Books
  •   Story Time
  •   Free Play with Various Educational Toys (Inside)
  •   Free Play with Various Outdoor Play Structures (jungle gym, swings, etc.) as well as Outdoor Toys
  •   Social Development of the Babies and Toddlers

Other activities include talks by professional people including a Baby Masseuse, Physiotherapist, Occupational Therapist, Biokineticist, Psychologist (on afterbirth depression, fears children have, etc.), Dietician, Educational Toys Consultant and many more. We also have excursions to different places including the local zoo, and once a year we have a professional photographer for individual photo sessions of moms and babies / toddlers.

Last, but definitely not least, we believe that the socialisation of mothers (and fathers) going through the same stage of Parenthood is of utmost importance! For the purpose of these groups in English, we want to give parents from foreign countries, only "parking in Sunny South Africa, for a short period of their lives" an extra experience of our wonderful country that they hopefully will take with them!

 

Wat is Pienkvoet-Pret?

Pienkvoet-Pret bied heerlike en omvattende stimulasie klasse aan wat jou kind se algehele ontwikkeling stimuleer.

Die klasse word in die volgende 4 groepe ingedeel om te verseker dat ouderdom spesifieke mylpale bereik word:

  • 3 - 6 maande
  • 7 - 12 maande
  • 13 - 21 maande
  • 22 - 36 maande

Wat maak Pienkvoet-Pret so spesiaal?

Pienkvoet-Pret bied al vanaf 2000 uitstekende Afrikaanse mamma-en-baba/kleuter ontwikkelings- & stimuleringsklasse aan.

Die aandag, liefde en sorg wat elke ‘franchisee’ aan haar ouers en kinders bied, maak van Pienkvoet-Pret ‘n baie prettige en besondere afspraak.

Ons doel is nie net om kinders te stimuleer nie, maar ook om ‘n spesiale tyd te skep waartydens mamma en baba al spelende nader aan mekaar groei.  So leer hul mekaar dus beter ken en verstaan.  Mammas kan nie wag vir hul weeklikse klasse waartydens hulle kan deel in die opwinding en pret van hul kinders se ontwikkeling en groei nie.

Babas kry ook die geleentheid om in ‘n veilige en vriendelike omgewing met ander kinders van hul ouderdomsgroep te sosialiseer.  Die klasse vorm ook ‘n uitstekende ondersteuningsnetwerk vir ma’s. Na elke uurlange klas geniet die mammas verversings terwyl die kinders buite aktiwiteite met hul “Pienkvoet-Pret maatjies” geniet.

Wat doen ons by Pienkvoet-Pret?

Mamma woon saam met baba/kleuter weekliks ‘n uur en ‘n half klas by.  Elke les sluit die volgende pret aktiwiteite en oefeninge in om spesifieke vaardighede aan te leer en te bemeester:

  • Groot en fyn motoriese aktiwiteite
  • Perseptuele en intellektuele aktiwiteite
  • Sensoriese bewustheid
  • Musiek en beweging
  • Luistervaardighede
  • Rympies & liedjies
  • Mors aktiwiteite
  • Inleiding tot boeke en die kweek van liefde vir boeke
  • Baba massering (3-6 maande)
  • Storie tyd & kuns aktiwiteite vir die peuters
  • Vryspel met ‘n verskeidenheid opvoedkundige speelgoed (Binne)
  • Vryspel met ‘n verskeidenheid speelgoed en apparate vir buite aktiwiteite (klim & klouter apparaat, sandput, hindernisbane ens.)
  • Sosiale ontwikkeling vir kinders en ‘n sterk ondersteuningsnetwerk vir ma's
  • Kwartaalliks sprekers om ma’s se bekommernisse/vrae aan te spreek en om inligting te verskaf

"Tell me and I forget. Teach me and I remember. Involve me and I learn." - Benjamin Franklin

Die eerste klas is gratis!  Bring jou kosbare kleinding en kom vind vir jouself uit wat die Pienkvoet-Pret familie so spesiaal maak.  Kinders met spesiale behoeftes is welkom.

Listing Details

Contact Person
Anelia
Telephone
0822141987
Whatsapp / BBM
0822141987
RecommendPrintContact UsVisit
Remember to mention you found them on Child Web SA!
Child Web SA Map to Address / Area

Leviticus 6:7 - "And the priest shall make an atonement for him before the LORD: and it shall be forgiven him for any thing of all that he hath done in trespassing therein."