Bekende Stories op CD |
||||
|
Western Cape Panorama Anna Emm Productions is al sinoniem met kinderstories. Die nuutste vrystelling uit hierdie produksiehuis, is ‘n versameling ou bekende stories – afgestof en oorvertel in kindervriendelike Anna Emm-styl, en voorgelees deur Deon Lotz. Hierdie versameling, “Eendag was daar ‘n storie…” is beslis ‘n moet vir klein storie-vraatjies! Dit bevat 12 stories op 2 CDs, en die CDs kan bestel word by www.AnnaEmm.co.za teen R100 elk. Contact Person: Anna Emm Tel Number: 0215580234 Send Us Email - Click Here Visit Our Website - Click Here |
||||
Reminder: Mention that you found them on www.childweb.co.za. Some advertisers offer special rates to www.childweb.co.za visitors. |
||||
|
|
||||
![]() | |
.jpg)





















