Banner

Directory Categories

Polls

What agegroup should CWSA cater for?
 

Sluit aan by ons nuwe Storieklub

National All over SA
Panorama
Anna Emm Productions het die Storieklub opgradeer, en nou kan jy self kies watter stories jy in jou pakket wil ontvang! Ons bied steeds ons oorspronklike Storieklub stories oor prinse en prinsesse, maar nou kan jy ook kies van 'n verskeidenheid ander oorspronklike stories soos "Die Apies", "'n Honger Gormajors", "Spiertier die Mier", almal voorgelees deur bekende akteurs. Jy kan ook uit ons reeks bekende stories en die Jakkals en Wolf Stories kies. Volg hierdie link om vinnig aan te sluit: http://www.annaemm.co.za/images/stories/PDFs/Storieklub.pdf
Tel Number: 0219115618
Send Us Email - Click Here
Visit Our Website - Click Here
Reminder: Mention that you found them on www.childweb.co.za. Some advertisers offer special rates to www.childweb.co.za visitors.
  
RSS Feeds